Monday, June 21, 2010


As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou aan die slaap sou sien raak, sou ek meer moeite gedoen het om jou warm toe te maak. As ek geweet het dis die laaste keer wat ek jou by die deur sien uitloop, sou ek jou gedruk en gesoen het - en jou teruggeroep het vir nog 'n drukkie. As ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou stem sou hoor, sou ek dit op band op geneem het sodat ek dit weer en weer kon speel.